Langneus jy
viervoet
soos
'n
vers
snuiwend aan 'n gogga wat haar pad pantser
oor 'n slagveld waar miershoop alleen nog staan
skater
as bedoude kappertjie-are
groot-oog ywer in jou wek
soos die verstarde verbasing
oor
jou
vat
aan
my
asem
trek
As leef jou lag pluk wens ek dat jy so kan sterf.
Friday, June 29, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
4 comments:
uitstekend.. sjoe, jy is regtig talented.. ek sal graat meer van jou stuff lees, sal inloer elke dan & wan.
Baie dankie, jy is welkom.
kan ek jou link opsit? :) dan kan ander mense ook na jou poems kyk..
piekfyn, as jy wil.
Post a Comment