onthou-koutjies, notules, versies, gewaarwordings en gebeure... daarop uit om die mono-manier van dink oor dinge te vermink
Friday, June 13, 2008
friekieng kuberkrakers!
indien enigeen slagoffer was van vreemde voorstelle wat uit my blog gekom het, ek is jammer. dit was nie ek nie! `n vieslike kuberbraker het die afgelope paar dae lekker jollie op my blog karjakker. Het nou my privaatheidinstellings herinstalleer, so hopelik help dit.
Lyk my hulle het tog 'n manier gekry om daar verby te sluip - jy het reeds nuwe spam. Ek het nog nooit so iets gesien nie. Sorrie jong - miskien moet jy jou login towerwoord verander?
He he he, ek het gewonder hoekom sĂȘ Bloglines vir my jy het meer as 30 inskrywings gemaak sedert ek laas gelees het. Ek het teruggegaan na Bloglines, daar's darem 'n paar lelike titels wat hulle op jou blog gesit het! Jy voel seker soos wanneer iemand by mens se huis ingebreek het.
2 comments:

Post a Comment