Tuesday, September 18, 2007

guy's rooster (meisie hoender en kandelaar)

2 comments:

Unknown said...

Pragtig-spookagtig. Ek hou van die teksture. Enige besonderse metaforiese betekenis?

stroibessi said...

ag, ek antwoord maar hier.
dankie. Dis donkerder hier as wat dit regtig is- die muur is eintlik `n baie varser wit, maar ek het die negatief verlĂȘ.
uhm... metaforiese betekenis...uhm, ja...nee. behalwe dat die mooiste deel van guy se ateljee vir my `n agterkamertjie was met `n ou leer stoel waar niemand ooit kom nie. Die "kunstenaar se agterkamer" hou vir my nog altyd `n tipe magiese krag in. Nie dat ek regtig die romantiek se idees rondom kunstenaars aanhang nie. dis maar net mense wat hul werk doen soos enige ander...
die idee met die foto was om `n kunswerk te dokumenteer. Ek het probeer om nie net die afgeronde, klaar kunswerk as kunswerk voor te stel nie, maar die hele atmosfeer en proses as deel daarvan.