Tuesday, August 22, 2006

Die blote gewaarwording...

"Bare life deals with that part of our existence
from which no measure of security
will ever protect us..." documenta 12 in Duitsland se leitmotifs.

Laat my dink aan die badtoneel in Garden State waar die hoof karaktertjie vir die ander
vertel dat sy ma se dood vir hom so vreeslik seer is. Sy (natalie portman?) sĂȘ " I know, it is.. but thats life". Sy`s een van daai karakters wat ongeag die situasie altyd kan jubel in leef.

Daar sal tye wees wat ons vertroetel en veilig voel, en daar sal tye wees wat ons voel soos naak slakkies. Nie een tyd is meer belangrik as die ander nie, en elkeen is gelaai met ware genot deur die blote gewaarwording van leef.

No comments: