`n gedig wat ek geskryf het na aanleiding van Breyten Breytenbach se gedig in Die Vrye Afrikaan van laas maand (beleidenis), is in dieselfde publikasie van hierdie maand gepubliseer.... www.vryeafrikaan.co.za by kuns, gedig. Die versie se naam is Liewe Oom Breyten.
Voel baie eienaardig! Die dingetjie is baie vinnig gebore, en ek is nou nog onseker oor van die beelde, maar daar is dit nou.
Friday, September 29, 2006
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
3 comments:
Geluk.
I'd love to be able to say that I'm a 'published writer'.
Dankie!
Ekskuus, dit lyk nogal sleg!
Ek het nie gegroet omdat ek wou spog met my gedig nie, ek het net jou profiel erken.
Anyway.. enjoy the rest of the break!
Post a Comment