Op hierdie stadium van die geskiedenis sal ek myself `n anti-kulturalis kan noem-
want kulturaliste blyk om monomane te wees!
Ek glo in `n pluralistiese opvatting van kultuur omdat groepe vanself buite-invloede verteer om `n nuwe weergawe daarvan uit te pers.
Ek glo dat daar deurentyd gewerk moet word om `n balans tussen die indiwidu en die universele te bewerkstellig ( alhoewel hierdie balans nooit volmaak bereik kan word nie.)
Sunday, October 15, 2006
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment