Hoe spel `n mens kultuurskok? Dat mense net so ongelooflik verskillend kan dink? Ongelooflik. Dit voel of ek in die afgelope maand of wat meer gegroei het as die afgelope vier jaar. Dit was baie goed om net heeltemal weg te kom, alle kontak te verloor vir omtrent `n hele maand. Oman is pragtig. Muskat die mooiste mooiste stad. So vreeslik veilig. Maar ek was nog nooit so bly om huistoe te kom nie, nog nooit so seker dat ek `n Suid Afrikaner is nie.
En nou staan my jaar bakhand en wag dat ek iets moet begin gee.
Monday, February 12, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment