dalk is die ware sondes verveeldheid... apatie... valsheid... luiheid... blindelingse geloof
die goeie goed? vervreemding (om van `n afstand te kan sien), vraagstelling en liefde (maar nie die tipe wat alles aanvaar vir wat dit is nie. die tipe wat jou aanspoor om meer te wees as wat jy jou in jou wildste drome kon verbeel).
en tog: vervreemding is `n tipe valsheid wat na `n tipe apatie lei, liefde `n soort blindelingse geloof, vraagstelling spruit uit `n tipe verveeldheid...
Tuesday, March 06, 2007
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment