Sekuriteitswa-voertuig stop vanoggend met groot getoeter en flikkerend langs myne by 'n robot. Hy beduie ek moet my venster oopmaak. Ek skrik my boeglam en dink daar's groot fout, maak my venster oop om te hoor wat aangaan.
"I need directions!" skreeu die ou uitasem.
"Where to?" vra ek, bekommerd dat ek nie gaan weet hoe om te kom waar hy so gou moet wees nie.
Die vent flash 'n smile so helder soos sy hazards: "Straight to your heart!"
Nope. I kid you not.
Maar oë gerol en weggery, was so dik van die lag ek konnie eers nee dankie sê nie.
Sunday, May 31, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
2 comments:
Ha ha!
ha ha linda. Ek lag nou lekker.
Post a Comment