¨... a national community is still under construction. We are in a second interregnum, a parenthetical era, in which a provisional country asserts itself, but drags its history behind it in brackets, like a skin it has not properly soughed.¨
Ek mediteer bietjie oor wat dit beteken om in parentese te leef, hoe dit vat aan mens om deur hakkies te breek. Ek is hierdie afgelope paar weke gekonfronteer met my eie vooropgestelde idees oor myself en die mense om my. Dis vreeslik interessant om te sien hoeveel vooropgesteldhede werklik kan bly staan teen enige vorm van waarheid. Soms voel dit asof die spasies wat ons bewoon strofes in 'n baie lang gedig is, en egtheid slegs gemeet kan word in jotas en tittels.
Sunday, November 22, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment