Thursday, October 05, 2006

2 uur dinsdag oggend het sy sit en skraffel by `n flitsliggie

so mooi, die reën-
soel salige stadsousie
maak naakslak slukkies
weer
in haar vel voel

No comments: